Shopping security
Die Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou kosbare herinneringe van Pilanesberg vas te vang.
Propvol kleurvolle tieklyste, skattejagte en lieflike illustrasies, sal die hele gesin die boek geniet. Met meer as 200 spesies geillustreer en elke spesie duidelik gemerk met ‘n gewone naam asook die wetenskaplike naam, gaan jy verseker baie leer oor die natuurlewe in Pilanesberg Nasionale Park.
Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou ervarings in Pilanesberg. Gebruik die joernaal vir foto’s, om waarnemings neer te pen, en selfs om ’n vakansie-dagboek te maak.
Maak die meeste van jou Pilanesberg-avontuur deur jou ervarings vas te vang in die boek om vir jare saam met geliefdes te herleef en geniet.
‘n Engelse veergawe is ook beskikbaar. Lees meer hier "Pilansberg Activities and Journal"
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 22 - Jun 27
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order